Copy
Jou weeklikse gevaaalike e-mail sodat jy kan sien wat jy gemis het op gevaaalik.com
View this email in your browser
More more,

As jy onlangs op die gevaaalik.com Facebook page was sou jy gesien het dat ons 'n spul "likes" gekry het op die goed wat ons post, deur mense wat nie regtig val in 'n kategorie van mense wat sal hou van gevaaalik.com nie. Dus moes ek sit die week en amper 100 mense wat ons page like, remove. Een vir een.

Dit was 'n tedious proses, maar dit was nodig. Want vir een of ander rede het die losers dan ons posts op Facebook gesien, in plaas van die mense wat saak maak: JULLE. Ons traffic het 'n knock gevat, 'n ernstige knock, want baie mense wat ons Facebook page volg om te sien wanneer daar nuwe posts op gevaaalik.com is, het nie die Facebook page updates gesien nie.

Die party wat verantwooderlik was vir die fokop, is onder vier oë gespreek, deur my. Ek het hulle goed laat verstaan dat daardie kite nie weer sal vlieg nie en dit behoort nie weer te gebeur nie. Ek gaan wel vra vir julle hulp, om te help om ons Facebook page weer te kry onder die neuse van die gene wat dit moet sien.

As jy nog nie ons Facebook page like nie, gaan like hom asb. As jy die page reeds like, stel een van jou vriende voor aan die page en kry hom om die page te like. Anders as dit kan jy net van die goed wat ons daar deel op ons Facebook page gaan like, share of eenvoudig net op dit commet. Elke bietjie help, en ons weet ons kan op julle vertrou om ons te help wanneer ons dit nodig het. Of doen niks en druk ons 'n put en kyk hoe ver dit jou kry met die magdom gevaaalik.com lesers wat ons wel help. Dankbaar, jou naai.

Tot volgende week, geniet al die posts wat jy dalk gemis het die week. My gunsteling was die Ronda Rousey stukkie.

Gevaaalike groete,

Ruan "Stix" Fourie en die res van die gevaaalik.com crew
Updates from

gevaaalik.com

Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

In the 03/13/2015 edition:

Excerpts:

Hier is vandag se Random Gevaaalikhede

Dankie vir almal wat die week al foto's ingestuur het wat julle wil sien op gevaaalik.com. Dit is gaaf van julle en dit help, baie. 'n Hele paar gevaaalike lesers was slim genoeg om net die link na 'n foto te mail na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Baie van julle het ook gesê dat dit nie nodig is […]
Read on »

Veels geluk met Stoute Boudjies

Soos meeste van julle weet het ons dit nou makliker gemaak om foto's van gevaaalik.com af te deel met ander mense op die interwebs. Meer oor dit hier. Maar, soos met meeste dinge in die lewe is daar natuurlik hiccups. Dus, as jy enige probleme ervaar, vra ons dat jy ons asb laat weet. Ons […]
Read on »

Almal praat oor Ronda Rousey, en met rede

Ronda Rousey is tans die grootste sportvrou in die wêreld. Eintlik dink ek sy mag dalk net die grootste sportstêr wees, punt. Met goeie rede ook, want sy is ongelooflike goed met wat sy doen. Sy het haar laaste twee fights gewen in onder 20 sekondes. Sy het al 11 fights gehad in die UFC […]
Read on »

Hier is jou Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede is joune. Of, dit kan wees, as jy jou foto stuur vir die Random Gevaaalikhede deur dit te e-mail na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Die foto's kom al hoe meer deur en nie net vir die Random Gevaaalikhede nie, maar ook die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Waarvoor wag jy? Stuur daardie Random Gevaaalikhede foto […]
Read on »

Hou by met Vrydag Bederf

Die Vrydag Bederf is nie iets wat jy wil misloop nie. Nie op enige Vrydag nie. Gelukkig is jy nou hier en dus gaan jy nie die Vrydag Bederf mis nie. As jy enige van die Vrydag Bederf foto's wil deel met mense via Twitter, Facebook of Pinterest kan jy nou dit doen deur oor […]
Read on »

Facebook
Facebook
Twitter
Twitter
Google Plus
Google Plus
Instagram
Instagram
Pinterest
Pinterest
Tumblr
Tumblr
Laat weet ons wat jy dink van enige van ons artikels op on subreddit. Dit is maklik om op te sign, want jy kort nie eers 'n e-mail adres om 'n Reddit account te create nie. Word deel van die gevaaalik.com gesprek op Reddit.
Copyright © 2015 gevaaalik.com, All rights reserved.


unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Email Marketing Powered by Mailchimp